South African Bible Believer


South African Bible Believers: Afrikaans

 

Prediker 11

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12]

PREDIKER 11:1 Werp jou brood uit op die water, want n verloop van baie dae sal jy dit vind.
PREDIKER 11:2 Gee 'n deel aan sewe, ja, ook aan agt; want jy weet nie watter onheil daar op die aarde sal wees nie.
PREDIKER 11:3 As die wolke vol ren is, giet hulle dit uit op die aarde; en as 'n boom na die suide of na die noorde val, op die plek waar die boom val, daar bly hy l.
PREDIKER 11:4 Wie op die wind ag gee, sal nie saai nie; en wie na die wolke kyk, sal nie oes nie.
PREDIKER 11:5 Soos jy nie weet wat die weg van die wind is, of hoe die gebeente in die skoot van 'n swangere is nie, net so weet jy nie die werk van God wat alles doen nie.
PREDIKER 11:6 Saai jou saad in die mre, en laat teen die aand jou hand nie rus nie; want jy weet nooit watter een sal geluk nie, hierdie of daardie, en of altwee saam goed sal wees nie.
PREDIKER 11:7 Verder, soet is die lig, en goed is dit vir die o om die son te aanskou.
PREDIKER 11:8 Want as die mens baie jare lewe, moet hy hom in di almal verheug en dink aan die dae van duisternis, dat dit baie sal wees; alles wat kom, is nietigheid.
PREDIKER 11:9 Verbly jou, o jongeling, in jou jeug en laat jou hart jou vrolik maak in die dae van jou jonkheid; en wandel in die we van jou hart en in die aanskouing van jou o; maar weet dat God jou oor al hierdie dinge in die gerig sal bring.
PREDIKER 11:10 En weer verdriet uit jou hart, en hou die kwale weg van jou liggaam, want die jeug en die jonkheid is nietigheid.

 

Created with FREE HTMLCompiler by BibleDatabase


The Fundamental Top 500