South African Bible Believer


South African Bible Believers: Afrikaans

 

Titus 2

[1] [2] [3]

TITUS 2:1 Maar spreek jy wat by die gesonde leer pas.
TITUS 2:2 Die ou manne moet nugter wees, waardig, ingetoŽ, gesond in die geloof, in die liefde, in die lydsaamheid.
TITUS 2:3 Die ou vroue moet ook in hulle gedrag wees soos dit die heiliges betaam, geen kwaadspreeksters of aan baie wyn verslaaf nie, maar leraresse van wat goed is,
TITUS 2:4 sodat hulle die jong vroue kan leer om versigtig te wees, hulle mans en kinders lief te hÍ,
TITUS 2:5 ingetoŽ te wees, kuis, huislik, goed, aan hul eie mans onderdanig, sodat die woord van God nie belaster word nie.
TITUS 2:6 Vermaan die jong manne net so om ingetoŽ te wees.
TITUS 2:7 Betoon jou in alles 'n voorbeeld van goeie werke, met onvervalstheid in die leer, waardigheid, opregtheid.
TITUS 2:8 Laat die woord gesond en onweerspreeklik wees, sodat die teŽstanders beskaam kan word en niks slegs kan hÍ om van julle te sÍ nie.
TITUS 2:9 Die diensknegte moet onderdanig wees aan hul eie here, hulle in alles behaag en nie teŽpraat nie;
TITUS 2:10 hulle moet niks ontvreemd nie, maar alle goeie trou betoon, sodat hulle die leer van God, ons Verlosser, in alles kan versier.
TITUS 2:11 Want die reddende genade van God het aan alle mense verskyn
TITUS 2:12 en leer ons om die goddeloosheid en wÍreldse begeerlikhede te verloŽn, ingetoŽ en regverdig en vroom in die teenwoordige wÍreld te lewe,
TITUS 2:13 terwyl ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus,
TITUS 2:14 wat Homself vir ons gegee het om ons te verlos van alle ongeregtigheid en vir Homself 'n volk as sy eiendom te reinig, ywerig in goeie werke.
TITUS 2:15 Spreek hierdie dinge en vermaan en bestraf in alle erns. Laat niemand jou verag nie.

 

Created with FREE HTMLCompiler by BibleDatabase


The Fundamental Top 500