South African Bible Believer


South African Bible Believers: Afrikaans

 

Jesaja 18

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42] [43] [44] [45] [46] [47] [48] [49] [50] [51] [52] [53] [54] [55] [56] [57] [58] [59] [60] [61] [62] [63] [64] [65] [66]

JES 18:1 Wee die land van vlerkgegons wat anderkant die riviere van Kus lÍ;
JES 18:2 wat boodskappers stuur oor die groot water en in skuite van biesies oor die waters! Gaan weg, vinnige boodskappers, na die hoog uitgegroeide nasie met die blink vel, na die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur riviere deursny word.
JES 18:3 Al julle bewoners van die wÍreld en bewoners van die aarde, as 'n banier opgehef word op die berge, kyk! En as die basuin geblaas word, luister!
JES 18:4 Want so het die HERE vir my gesÍ: Ek wag rustig en aanskou uit my woonplek, soos glinsterende hitte bo die sonlig, soos 'n douwolk in die hitte van die oestyd.
JES 18:5 Want voor die oes, as die bloeisel volgroeid is en die blom 'n ryp druiwekorrel word, sal Hy die ranke afsny met snoeimesse en die lote wegkap;
JES 18:6 hulle word almal saam oorgegee aan die roofvoŽls van die berge en aan die wilde diere van die aarde; en die roofvoŽls sal daarop die somer deurbring, en al die wilde diere van die aarde sal daarop oorwinter.
JES 18:7 In diť tyd sal aan die HERE van die leŽrskare geskenke gebring word van die hoog uitgegroeide volk met die blink vel en van die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur riviere deursny word, na die plek van die Naam van die HERE van die leŽrskare, na die berg Sion.

 

Created with FREE HTMLCompiler by BibleDatabase


The Fundamental Top 500