South African Bible Believer


South African Bible Believers: Afrikaans

 

Die Evangelie volgens Johannes 9

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21]

JOHANNES 9:1 En toe Hy verbygaan, sien Hy 'n man wat blind was van sy geboorte af.
JOHANNES 9:2 En sy dissipels vra Hom en sÍ: Rabbi, wie het gesondig, hierdie man of sy ouers, dat hy blind gebore is?
JOHANNES 9:3 Jesus antwoord: Hy het nie gesondig nie, en sy ouers ook nie; maar die werke van God moet in hom openbaar word.
JOHANNES 9:4 Ek moet die werke doen van Hom wat My gestuur het, so lank as dit dag is; die nag kom wanneer niemand kan werk nie.
JOHANNES 9:5 So lank as Ek in die wÍreld is, is Ek die lig van die wÍreld.
JOHANNES 9:6 En toe Hy dit gesÍ het, spuug Hy op die grond en maak klei van die spuug en smeer die klei aan die oŽ van die blinde man
JOHANNES 9:7 en sÍ vir hom: Gaan was jou in die badwater Silůam, wat vertaal word: Uitgestuur. En hy het gegaan en hom gewas; en hy het siende teruggekom.
JOHANNES 9:8 Die bure dan en die wat hom vroeŽr gesien het dat hy blind was, sÍ toe: Is hy nie die een wat gesit en bedel het nie?
JOHANNES 9:9 Ander sÍ: Dit is hy. Ander weer: Hy lyk na hom. Hy antwoord: Dit is ek.
JOHANNES 9:10 Hulle sÍ vir hom: Hoe is jou oŽ geopen?
JOHANNES 9:11 Hy antwoord en sÍ: Die man wat Jesus genoem word, het klei gemaak en op my oŽ gesmeer en vir my gesÍ: Gaan na die badwater Silůam en was jou. En ek het gegaan en my gewas en ek sien.
JOHANNES 9:12 En hulle sÍ vir hom: Waar is Hy? Hy antwoord: Ek weet nie.
JOHANNES 9:13 Hulle bring hom na die FariseŽrs--die man wat vroeŽr blind was.
JOHANNES 9:14 En dit was sabbat toe Jesus die klei gemaak en sy oŽ geopen het.
JOHANNES 9:15 Die FariseŽrs vra hom toe weer hoe hy siende geword het. En hy antwoord hulle: Hy het klei op my oŽ gesit, en ek het my gewas en ek sien.
JOHANNES 9:16 En sommige van die FariseŽrs sÍ: Hierdie man kom nie van God nie, omdat Hy die sabbat nie hou nie. Ander sÍ: Hoe kan 'n sondige mens sulke tekens doen? En daar was verdeeldheid onder hulle.
JOHANNES 9:17 Weer sÍ hulle vir die blinde man: Jy, wat sÍ jy van Hom, aangesien Hy jou oŽ geopen het? En hy antwoord: Hy is 'n profeet.
JOHANNES 9:18 En die Jode het dit nie van hom geglo dat hy blind was en siende geword het nie, totdat hulle die ouers geroep het van hom wat siende geword het.
JOHANNES 9:19 En hulle vra hul en sÍ: Is dit julle seun van wie julle sÍ dat hy blind gebore is? Hoe sien hy dan nou?
JOHANNES 9:20 Sy ouers antwoord hulle en sÍ: Ons weet dat hy ons seun is en dat hy blind gebore is;
JOHANNES 9:21 maar hoe hy nou sien, weet ons nie; of wie sy oŽ geopen het, weet ons nie. Hy is self oud genoeg, vra hom; hy sal vir homself praat.
JOHANNES 9:22 Dit het sy ouers gesÍ omdat hulle bang was vir die Jode; want die Jode het al ooreengekom dat as iemand Hom as die Christus bely, hy uit die sinagoge geban sou word.
JOHANNES 9:23 Daarom het sy ouers gesÍ: Hy is oud genoeg, vra hom.
JOHANNES 9:24 Hulle roep toe vir die tweede keer die man wat blind was, en sÍ vir hom: Gee aan God die eer; ons weet dat hierdie man 'n sondaar is.
JOHANNES 9:25 En hy antwoord en sÍ: Of Hy 'n sondaar is, weet ek nie. Een ding weet ek: dat ek blind was en nou sien.
JOHANNES 9:26 En hulle sÍ weer vir hom: Wat het Hy vir jou gedoen? Hoe het Hy jou oŽ geopen?
JOHANNES 9:27 Hy antwoord hulle: Ek het julle dit alreeds gesÍ, en julle het nie geluister nie. Waarom wil julle dit weer hoor? Julle wil tog nie ook sy dissipels word nie?
JOHANNES 9:28 Hulle skel hom toe uit en sÍ: Jy is 'n dissipel van daardie man, maar ons is dissipels van Moses.
JOHANNES 9:29 Ons weet dat God met Moses gespreek het; maar wat Hom betref, ons weet nie van waar Hy is nie.
JOHANNES 9:30 Die man antwoord en sÍ vir hulle: Hierin is tog iets wonderliks dat julle nie weet van waar Hy is nie, en Hy het my oŽ geopen!
JOHANNES 9:31 En ons weet dat God nie sondaars verhoor nie; maar as iemand godvresend is en sy wil doen, diť verhoor Hy.
JOHANNES 9:32 Van ouds af is dit nie gehoor dat iemand die oŽ van 'n blindgebore mens geopen het nie.
JOHANNES 9:33 As Hy nie van God was nie, sou Hy niks kan doen nie.
JOHANNES 9:34 Hulle antwoord en sÍ vir hom: Jy is heeltemal in sondes gebore, en leer jy ons? En hulle het hom uitgeban.
JOHANNES 9:35 Jesus het gehoor dat hulle hom uitgeban het; en toe Hy hom kry, sÍ Hy vir hom: Glo jy in die Seun van God?
JOHANNES 9:36 Hy antwoord en sÍ: Wie is Hy, Here, dat ek in Hom kan glo?
JOHANNES 9:37 En Jesus sÍ vir hom: Jy het Hom gesien; en Hy wat met jou spreek, dit is Hy.
JOHANNES 9:38 Toe sÍ hy: Ek glo, Here! En hy het Hom aanbid.
JOHANNES 9:39 En Jesus sÍ: Tot 'n oordeel het Ek in hierdie wÍreld gekom, sodat die wat nie sien nie, mag sien, en die wat sien, blind mag word.
JOHANNES 9:40 En diť van die FariseŽrs wat by Hom was, het dit gehoor en vir Hom gesÍ: Is ons dan ook blind?
JOHANNES 9:41 Jesus antwoord hulle: As julle blind was, sou julle geen sonde hÍ nie; maar nou sÍ julle: Ons sien! Daarom bly julle sonde.

 

Created with FREE HTMLCompiler by BibleDatabase


The Fundamental Top 500