South African Bible Believer


South African Bible Believers: Afrikaans

 

Psalms 137

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42] [43] [44] [45] [46] [47] [48] [49] [50] [51] [52] [53] [54] [55] [56] [57] [58] [59] [60] [61] [62] [63] [64] [65] [66] [67] [68] [69] [70] [71] [72] [73] [74] [75] [76] [77] [78] [79] [80] [81] [82] [83] [84] [85] [86] [87] [88] [89] [90] [91] [92] [93] [94] [95] [96] [97] [98] [99] [100] [101] [102] [103] [104] [105] [106] [107] [108] [109] [110] [111] [112] [113] [114] [115] [116] [117] [118] [119] [120] [121] [122] [123] [124] [125] [126] [127] [128] [129] [130] [131] [132] [133] [134] [135] [136] [137] [138] [139] [140] [141] [142] [143] [144] [145] [146] [147] [148] [149] [150]

PSALMS 137:1 By die riviere van Babel, daar het ons gesit, ook geween as ons aan Sion dink.
PSALMS 137:2 Aan die wilgerbome wat daarin is, het ons ons siters opgehang.
PSALMS 137:3 Want daar het hulle wat ons as gevangenes weggevoer het, van ons die woorde van 'n lied gevra en hulle wat ons verdruk het, vreugde, deur te sÍ: Sing vir ons 'n Sionslied.
PSALMS 137:4 Hoe sou ons die lied van die HERE kan sing in 'n vreemde land?
PSALMS 137:5 As ek jou vergeet, o Jerusalem, laat my regterhand dan homself vergeet!
PSALMS 137:6 Laat my tong kleef aan my verhemelte as ek aan jou nie dink nie, as ek Jerusalem nie verhef bo my hoogste vreugde nie.
PSALMS 137:7 HERE, bring in herinnering vir die kinders van Edom die dag van Jerusalem, hulle wat gesÍ het: Breek weg, breek weg, tot op die grond met hom!
PSALMS 137:8 o Dogter van Babel, jy verwoeste, gelukkig is hy wat jou sal vergeld wat jy ons aangedoen het!
PSALMS 137:9 Gelukkig is hy wat jou kinders gryp en verpletter teen die rots!

 

Created with FREE HTMLCompiler by BibleDatabase


The Fundamental Top 500