South African Bible Believer


South African Bible Believers: Afrikaans

 

Psalms 3

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42] [43] [44] [45] [46] [47] [48] [49] [50] [51] [52] [53] [54] [55] [56] [57] [58] [59] [60] [61] [62] [63] [64] [65] [66] [67] [68] [69] [70] [71] [72] [73] [74] [75] [76] [77] [78] [79] [80] [81] [82] [83] [84] [85] [86] [87] [88] [89] [90] [91] [92] [93] [94] [95] [96] [97] [98] [99] [100] [101] [102] [103] [104] [105] [106] [107] [108] [109] [110] [111] [112] [113] [114] [115] [116] [117] [118] [119] [120] [121] [122] [123] [124] [125] [126] [127] [128] [129] [130] [131] [132] [133] [134] [135] [136] [137] [138] [139] [140] [141] [142] [143] [144] [145] [146] [147] [148] [149] [150]

PSALMS 3:1 'n Psalm van Dawid toe hy gevlug het vir sy seun Absalom.
PSALMS 3:2 o HERE, hoe het my teŽstanders vermenigvuldig! Baie staan teen my op.
PSALMS 3:3 Baie sÍ van my: Daar is geen heil vir hom by God nie. Sela.
PSALMS 3:4 Maar U, HERE, is 'n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef.
PSALMS 3:5 Luid roep ek die HERE aan, en Hy verhoor my van sy heilige berg. Sela.
PSALMS 3:6 Ek het gaan lÍ en aan die slaap mag raak; ek het wakker geword, want die HERE ondersteun my.
PSALMS 3:7 Ek sal nie vrees vir tien duisende van mense wat rondom teen my gereed staan nie.
PSALMS 3:8 Staan op, HERE; verlos my, my God! Want U het al my vyande op die kakebeen geslaan; U het die tande van die goddelose stukkend gebreek.
PSALMS 3:9 Die heil behoort aan die HERE; laat u seŽn wees oor u volk! Sela.

 

Created with FREE HTMLCompiler by BibleDatabase


The Fundamental Top 500