South African Bible Believer


South African Bible Believers: Afrikaans

 

Psalms 98

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42] [43] [44] [45] [46] [47] [48] [49] [50] [51] [52] [53] [54] [55] [56] [57] [58] [59] [60] [61] [62] [63] [64] [65] [66] [67] [68] [69] [70] [71] [72] [73] [74] [75] [76] [77] [78] [79] [80] [81] [82] [83] [84] [85] [86] [87] [88] [89] [90] [91] [92] [93] [94] [95] [96] [97] [98] [99] [100] [101] [102] [103] [104] [105] [106] [107] [108] [109] [110] [111] [112] [113] [114] [115] [116] [117] [118] [119] [120] [121] [122] [123] [124] [125] [126] [127] [128] [129] [130] [131] [132] [133] [134] [135] [136] [137] [138] [139] [140] [141] [142] [143] [144] [145] [146] [147] [148] [149] [150]

PSALMS 98:1 'n Psalm. Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied, want Hy het wonders gedoen; sy regterhand en sy heilige arm het Hom gehelp.
PSALMS 98:2 Die HERE het sy heil bekend gemaak, sy geregtigheid voor die o van die nasies geopenbaar.
PSALMS 98:3 Hy het gedink aan sy goedertierenheid en sy trou aan die huis van Israel; al die eindes van die aarde het die heil van onse God gesien.
PSALMS 98:4 Juig voor die HERE, o ganse aarde, breek uit en psalmsing!
PSALMS 98:5 Psalmsing tot eer van die HERE met die siter, met die siter en die stem van gesang,
PSALMS 98:6 met trompette en basuingeklank; juig voor die aangesig van die Koning, die HERE!
PSALMS 98:7 Laat die see bruis en sy volheid, die wreld en die wat daarin woon.
PSALMS 98:8 Laat die riviere in die hande klap, die berge tesame jubel
PSALMS 98:9 voor die aangesig van die HERE; want Hy kom om die aarde te oordeel; Hy sal die wreld rig in geregtigheid en die volke met reg.

 

Created with FREE HTMLCompiler by BibleDatabase


The Fundamental Top 500